Welcome

Let's have some fun together!

Wednesday, October 26, 2011

Economic woes...

Sunday, October 23, 2011

Human character...

Thursday, October 20, 2011

Kom Saam Sing - Bobbejaan Klim Die Berg #LDKG

BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: P. MCCLACHLAN

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.

 

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za



Met dank.

Lizette De Klerk
----------------------

Please consider the environment before printing this message.

This communication is solely intended for the addressee. If you received it in error, kindly notify the sender immediately and delete all copies. Thank you. 
-------------------------------
Sent from my iPhone.

Wednesday, October 19, 2011

Monday, October 17, 2011

Thursday, October 6, 2011

Die pad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans

Artikel: Litnet – Die pad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans

Christo van der Rheede

Agter: Van links na regs: Jan Mutton (Trustee), Biebie van der Merwe (Trustee), Hendrik Theys (Trustee), Dirk Brand (Voorsitter en Trustee), Chisto van der Rheede (Uitvoerende Hoof), Danny Titus (Trustee), Bun Booyens (Redakteur van Die Burger)

Lees meer…



Regards,

Lizette De Klerk
----------


Uitnodiging – Voortrekkermonument – 29 Oktober 2011 | Die Afrikaanse Taalraad

Uitnodiging – Voortrekkermonument – 29 Oktober 2011

clip_image001

Geagte Vriende

U word hartlik uitgenooi om die Voortrekkermonument se Kerskonsert by te woon.  Die Kerskonsert vind plaas op Saterdag 29 Oktober 2011 in die Senotaafsaal van die Monument.  Gaskunstenaars Sarah Theron en Jakkie Louw tree op saam met Martin Lane en die seniorkoor van die Laerskool Menlopark.  Die Boeriez tenore wat so pas bekendgestel is, sal ook twee items lewer. Die opvoering begin om 19h00 en kaartjies beloop R120 vir volwassenes en R80 vir kinders.

Ligte verversings sal voor die opvoering te koop aangebied word.  Kaartjies vir die konsert kan bespreek word by me Annatjie Erasmus, telefoonnommer (012) 326 6770 of aanlyn opwww.voortrekkermon.org.za  U word versoek om kaartjies so gou moontlik te koop, aangesien daar slegs 'n beperkte aantal die aand van die konsert te koop sal wees.

Ons sien uit daarna om u as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete  

Elsa Daniels

Bestuurder: Bemarking- en Kommunikasie /

Manager: Marketing and Communications

Voortrekkermonument en Natuurreservaat

Voortrekker Monument and Nature reserve

Tel: 012 – 326 6770

Sel / Cell: 082 710 4832

Faks / Fax: 012 – 326 8374

www.voortrekkermon.org.za




Regards,

Lizette De Klerk

Please consider the environment before printing this message.

Wednesday, October 5, 2011

Food for thought. Are you lonely? Reach out first, to those around you, don't wait for others to act firts. Be a friend & you'll gain a friend. - Lizette De Klerk.

Food for thought. Are you lonely? Reach out first, to those around you, don't wait for others to act firts. Be a friend & you'll gain a friend. - Lizette De Klerk.

COLA | California On-Location Awards™

Save the date: Oct. 18th:

COLA | California On-Location Awards™

http://www.californiaonlocationawards.com/

Regards,

Lizette De Klerk
----------------------

Please consider the environment before printing this message.

This communication is solely intended for the addressee. If you received it in error, kindly notify the sender immediately and delete all copies. Thank you.
-------------------------------
Sent from my iPhone.