WHO HAVE YOU TOLD???
Lizette
Lizette De Klerk
'n Video about the brutal war the British waged against the (mostly Afrikaans) Boere in South Africa. The ONLY reason why the fighting farmers surrendered was because the British put all women and children in concentrations camps where they died in their thousands.
'n Video wat die oorlog tussen die Britte en die Boere gedenk. Die enigste rede hoekom die boere oorgegee het, is omdat die Britte die vrouens en kinders in konsentrasie kampe gestop het, waar hulle in hulle duisende gesterf het.
Like the Irish, Afrikaans people have a history of fighting for survival. What a wonderful video that captures the pain and the longing of a nation.
Soos die Iere, het Afrikaners 'n geskiedenis van stryd om te oorleef as 'n nasie. Wat 'n wonderlike video wat die pyn en die verlange van 'n nasie so kosbaar vasvang.
Artist / Kunstenaar: Bok Van Blerk