Welcome
Friday, December 30, 2011
Wednesday, December 28, 2011
Saturday, December 24, 2011
Wednesday, December 21, 2011
2011-12-22: Bright-warm & Inviting Christmas Bell in Frozen Window. Christmas photo of the day. © 2011. Lizette De Klerk. All rights reserved.
Saturday, December 17, 2011
Friday, December 16, 2011
Wat Impliseer die Gevalle Geestelike Status van Afrikanerdom
Dit is tragies dat ons volksgenote God nie meer wil eer nie omdat hul wêreld verander het.
Lees verder onder en lewer asseblief jou kommentaar.
Tuesday, December 13, 2011
Ek het NEE gestem! WAT VAN JOU???
Oproep om aksie vanaf FINESSE
Beste FINESSE leser,
Help asb. om jou eie en ander Suid-Afrikaanse gesinne te beskerm teen pornografie!
Verskeie pornografie kanale kan moontlik binnekort op Suid-Afrikaanse TV uitgesaai word.
ASI beplan om vanaf Januarie 2012 die pornografie kanaal PSat op die kassie te kry. Die eienaars van TopTV het ook aansoek gedoen vir lisensies vir 3 pornografie kanale.
Volgens ICASA se woordvoerder, Paseka Maleka, is geen lisensie al uitgereik nie. ’n Besluit sal egter geneem word na ’n publieke verhoor. Maleka kon nie bevestig wanneer die verhoor sal plaasvind nie, maar meen dat die tydperk vir publieke opinie reeds verby is. Hy sê egter dat indien daar oorweldigende reaksie is, dat besluitnemers wel daaraan aandag sal gee.
FINESSE is 'n leefstyl tydskrif vir christenvroue en voel dit is ons plig om ons land se vroue, hulle mans en kinders te help beskerm teen die verwoestende uitwerking van pornografie. Daarom doen ons ’n dringende beroep op alle Suid-Afrikaners om DIE AMPTELIKE PETISIE TEEN PORNOGRAFIE KANALE IN SUID-AFRIKA te onderteken voordat dit op 15 Desember 2011 aan ICASA oorhandig sal word.
Kliek hier en onderteken die petisie:
http://www.voelgoed.co.za/index.php/cms/contentview/action/view/frmCategoryId/54/frmContentId/7450/Title/PETISIE-TEEN-PORNOGRAFIE-KANALE/
NB – Dit kan ongelukkig nie d.m.v. ’n blackberry of ander slimfoon onderteken word nie!
Groete
FINESSE span
Teen-pornografie aksie benodig voor 15 Des
Beste FINESSE leser,
Help asb. om jou eie en ander Suid-Afrikaanse gesinne te beskerm teen pornografie!
Verskeie pornografie kanale kan moontlik binnekort op Suid-Afrikaanse TV uitgesaai word.
ASI beplan om vanaf Januarie 2012 die pornografie kanaal PSat op die kassie te kry. Die eienaars van TopTV het ook aansoek gedoen vir lisensies vir 3 pornografie kanale.
Volgens ICASA se woordvoerder, Paseka Maleka, is geen lisensie al uitgereik nie. 'n Besluit sal egter geneem word na 'n publieke verhoor. Maleka kon nie bevestig wanneer die verhoor sal plaasvind nie, maar meen dat die tydperk vir publieke opinie reeds verby is. Hy sê egter dat indien daar oorweldigende reaksie is, dat besluitnemers wel daaraan aandag sal gee.
FINESSE is 'n leefstyl tydskrif vir christenvroue en voel dit is ons plig om ons land se vroue, hulle mans en kinders te help beskerm teen die verwoestende uitwerking van pornografie. Daarom doen ons 'n dringende beroep op alle Suid-Afrikaners om DIE AMPTELIKE PETISIE TEEN PORNOGRAFIE KANALE IN SUID-AFRIKA te onderteken voordat dit op 15 Desember 2011 aan ICASA oorhandig sal word.
Kliek hier en onderteken die petisie:
NB – Dit kan ongelukkig nie d.m.v. 'n blackberry of ander slimfoon onderteken word nie!
Groete
FINESSE span
Stuur gerus aan! Dankie.
Groete,
Lizette
Vanaf my publieke epos adres.
----------------------
PREVENT SPAMMING. IF YOU ARE FORWARDING THIS MESSAGE, PLEASE REMOVE MY (THE SENDER'S) EMAIL ADDRESS AND USE THE BCC ADDRESSING BOX.
Please consider the environment before printing this message.
This communication is solely intended for the addressee. If you received it in error, kindly notify the sender immediately and delete all copies. Thank you.
-------------------------------
Sent from my iPhone.
Sunday, December 11, 2011
Saturday, December 10, 2011
Wednesday, December 7, 2011
Monday, December 5, 2011
Toto: http://www.youtube.com/watch?v=RdBcfRhzzAA&feature=youtube_gdata_player
http://www.youtube.com/watch?v=RdBcfRhzzAA&feature=youtube_gdata_player
----------------------
Please consider the environment before printing this message.
This communication is solely intended for the addressee. If you received it in error, kindly notify the sender immediately and delete all copies. Thank you.
-------------------------------
Sent from my iPhone.