As groep admin van my ou skool almamater, plaas ek vandag 'n seënwens aan GELOFTEDAG HERDENKERS, en kry toe 'n merkwaardige reaksie van 'n ander alumnus (sien foto hier onder).
Dit is tragies dat ons volksgenote God nie meer wil eer nie omdat hul wêreld verander het.
Lees verder onder en lewer asseblief jou kommentaar.
No comments:
Post a Comment