Welcome

Let's have some fun together!

Thursday, October 6, 2011

Uitnodiging – Voortrekkermonument – 29 Oktober 2011 | Die Afrikaanse Taalraad

Uitnodiging – Voortrekkermonument – 29 Oktober 2011

clip_image001

Geagte Vriende

U word hartlik uitgenooi om die Voortrekkermonument se Kerskonsert by te woon.  Die Kerskonsert vind plaas op Saterdag 29 Oktober 2011 in die Senotaafsaal van die Monument.  Gaskunstenaars Sarah Theron en Jakkie Louw tree op saam met Martin Lane en die seniorkoor van die Laerskool Menlopark.  Die Boeriez tenore wat so pas bekendgestel is, sal ook twee items lewer. Die opvoering begin om 19h00 en kaartjies beloop R120 vir volwassenes en R80 vir kinders.

Ligte verversings sal voor die opvoering te koop aangebied word.  Kaartjies vir die konsert kan bespreek word by me Annatjie Erasmus, telefoonnommer (012) 326 6770 of aanlyn opwww.voortrekkermon.org.za  U word versoek om kaartjies so gou moontlik te koop, aangesien daar slegs 'n beperkte aantal die aand van die konsert te koop sal wees.

Ons sien uit daarna om u as ons gaste te ontvang.

Vriendelike groete  

Elsa Daniels

Bestuurder: Bemarking- en Kommunikasie /

Manager: Marketing and Communications

Voortrekkermonument en Natuurreservaat

Voortrekker Monument and Nature reserve

Tel: 012 – 326 6770

Sel / Cell: 082 710 4832

Faks / Fax: 012 – 326 8374

www.voortrekkermon.org.za




Regards,

Lizette De Klerk

Please consider the environment before printing this message.

No comments:

Post a Comment