Welcome

Let's have some fun together!

Friday, November 4, 2011

Help kies nuwe logo fotos vir ons OPA blad & groep. Hou die muur van ons groep en ons OPA ondersteunersbad dop vir nuwe idees en "like" almal waarvan jy hou! Of gradeer hulle uit 10 uit, op 'n skaal van 1 tot 10, met 10 as jou grootste gunsteling! OPA - Ons Praat Afrikaans © 2011. Lizette De Klerk. All rights reserved. Alle regte voorbehou.

No comments:

Post a Comment