Welcome

Let's have some fun together!

Wednesday, November 23, 2011

Toeka tot nou!

Via Jaco Venter
* Wiskunde in die 1960's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste is 4/5 van die prys. Wat is sy profyt?

* Wiskunde in die 1970's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5 van die bedrag, of R80. Wat is sy profyt?

* Wiskunde in die 1980's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80.
Het hy 'n profyt gemaak?

* Wiskunde in die 1990's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80 en sy profyt is R20. Opdrag: Onderstreep die syfer 20.

* Wiskunde in die 2011's:
'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet en sy bakkie gekaap.
Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850. Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is.

No comments:

Post a Comment